Home PageReportsPrize SheetPhotosNomad of the monthDrawsGolf Tip
Newsletter SponsorsTee SponsorsHost ClubsGary PlayerSpecial EventsGolfaramaGolden MomentsCommitteeMemberhip
Junior Golf

National Sponsors

Nomads National Border Nomads Botswana Nomads Easterns Nomads Free State Nomads New Zealand WP Nomads Nomads AustraliaSouthern Cape Nomads  Southern Natal Nomads Boland Junior Golf

Junior Golf Logo

SAGF Logo

Boschenmeer Estate 343 Tel: (021) 863 2993
Paarl, 7646 Fax: 086 684 1429
E-Pos: meksteen@mweb.co.za

Sel: 082 320 5963

 

BOLAND NOMADS & BOLAND JUNIOR GOLF

FUND RAISING FOR JUNIOR GOLF

STELLENBOSCH GOLF CLUB

4 May 2007

 

 

STELLENBOSCH GOLF CLUB   PAARL WINNING GOLF CLUB WINNING TEAM
Donvol Winning Club Winning Team

Captain Eric Troost and team with

Boland Nomads JVC Mark Philp

Mark Philp with Zander Kotze

and team

 

Sincere thanks and appreciation is expresses to

 

The Nomads / SAGF Corporate Golf Day

SPONSORS

Alf Duncan Auctioneers – Alf Duncan

Nedbank

Bells (Special Old Scotch Whisky) – Alan Shuman

Bokomo – Jan Louw & Francois Eksteen

Boland Golf Union

Cape Town Fish Market (Century City) – Philip Senekal & Trevor Smal

De Doorns Wynkelder – Luan Jordaan

DHL Express – Charmaine Swanepoel

Distell – Erhard Wolf

Exhibit Print – Blikkies Blignaut

Paarl Motors

Devonvale Estate – JJ Provoyeur

Donvol Volvo – Warren Ellis

Donford BMW – Leon Potgieter

Stellenbosch Land Rover

Alexander Forbes – Willem Malherbe

Picford Removals - Andrew Norman

House of Monro - Ronnie Munro

Liberte Trust - Inus Kempen

Influence Clothing – Stephen Dewhurst

Lammershoek Wines – Paul Kretzel

Ou Mutual – Christof Spies

Neutrog Fertilizer – Peter Runkel

Nomads National Executive – Rian v d Merwe

Stellenbosch Golf Club

Sanlam Private Investment – Martin Schmulian

Pearl Valley Golf Estate and Spa – Graham Webster

Penny Pinchers (Brackenfell) – Derrick Du Plessis

Pepsi – Francois Eksteen & Jan Louw

Selfords Group – Mark Philp

George Watson and Corrie Swiegelaar

Nexus AG – Johan Swart

Lesley and Peter Wagenaar

Hermanus Golf Club

Paarl Golf Club

Malmesbury Golf Club

Worcester Golf Club

The Pro Shop (N1 City) – Mike Moretti

Without the generous support of our sponsors, this day would not be possible

PLEASE SUPPORT THEM

Nuusbrief 2 van 2007

Geagte Ouers / LedeMet die eerste skoolvakansie agter die rug en die winter wat nader kruip, is dit vir my ‘n voorreg om weer met julle te kan gesels oor al die gebeure wat plaasgevind het.Ons het in die April vakansie 6 toernooie aangebied. Daar was ‘n geweldige groot hoeveelheid inskrywings, soveel so dat Johan van die toernooie op 2 bane moes verdeel om almal te kon akkommodeer. Dit is ‘n riem onder die hart om soveel entoesiastiese junior gholfers in Boland te hê. Ek wil aan al die komitee lede en elke ouer wat gehelp het by die toernooie baie dankie sê, sonder julle sal hierdie geleenthede nie kan plaasvind vir ons kinders nie.Aangesien ons Internet Webblad nou aan die werk is gaan ek nie al die toernooi uitslae hier noem nie – al die wenners van die afdelings verskyn alreeds op die webblad. Ons probeer om soveel moontlik en so gou as moontlik ons inligting op die webblad te plaas sodat dit vir almal ten alle tye beskikbaar is. Ek nooi u weer om asseblief ons lede se prestasie aan my te stuur aangesien ons graag met hulle wil spog.Die jaarlikse groot toernooi van die SAGJF het ook gedurende April vakansie plaasgevind:- die O/18 SA Boys en Girls Rosebowl by Krugersdorp. Slegs die top 100 junior gholfers in SA word genooi om daaraan deel te neem. Hierdie toernooi word oor 2 dae gespeel, 36 gate per dag, individuele houespel.Die Boland seuns wat deelgeneem het was: Keenan Davids, Trevor Mahoney, Kobus Eksteen, Bart-Jan de Schepper, Nathan Scott en Marchant de Villiers.Die Boland dogters wat deelgeneem het was: Chloe Gardner en Hermine Greyling.Hierdie uitslae is ook op die webblad maar ek wil graag vir Chloe spesiaal baie geluk sê met haar 7de plek vir die dogters. Well done Chloe!Baie dankie aan al die junior spelers se mooi gedrag en optrede tydens die vakansie toernooie, ons as komitee bars van trots oor ons Boland lede! Onthou om al julle tellings van die vakansie toernooie op die stelsel by die klubs te plaas anders gaan die klubs julle penaliseer.Keenan Davids het 2de geëindig in die Ernie Els Junior toer en vertrek eersdaags saam met die wenner, Siphiwe Sipayi as deel van hul prys na Australië vir toernooie. Ons wens hom alle sterkte toe. Trevor Mahoney is onlangs gekies as kaptein van die Boland O/23 span. Baie geluk Trevor en sterkte aan jou en die span.Geluk ook aan die Hoër Jongenskool, Boland skole span, wat vir die 2de jaar die WP Skole Kampioenskappe gewen het. Twee van ons Boland lede is in hierdie span nl. Jared Wagenaar en Kobus Eksteen. Wel gedaan manne, maak dit ‘n ‘hat trick’ volgende jaar!Dan gaan die volgende toernooie plaasvind, hartlik geluk aan elkeen wat gekies is vir die onderskeie spanne en hou Boland se naam hoog!

1. Fish River Sun: 27 – 29 April 2007

O/14:Drikus Bruyns Delano Taylor Armandt Scholtz Arno TitusBarry Barnard Jaco du Plessis Daniël Ochse Nas van WykReserwe: Jan-Henry JordaanO/12:Devon Thomas Albert van Zyl Rico Louw Martin le RouxArno van Wyk Trevor Thomas

2. Riversdal Driehoekig: 11 – 13 Mei 2007

O/18:Trevor Mahoney Kobus Eksteen Cedric Rooi Malan KrielMarchant de Villiers Jaco van Zyl Bart-Jan deSchepper Ruan OberholzerReserwe: Corneille van Rooyen en Handré LouwrensO/16:Terence Coutinho Drikus Bruyns Karl Ochse Nathan ScottJacquin Hess Jared Wagenaar Philip Esau Armandt ScholtzReserwe: Hendré van Deventer en Heinrich Schlunz

3. O/12 Interprov @ Maccauvlei: 9 – 11 Julie 2007

Devon Thomas Rico Louw Albert van Zyl Trevor ThomasShane Ross Martin le Roux Luke Davids Aldean Swartz

4. O/14 Interprov @ Clovelly: 3 – 5 Julie 2007

Armandt Scholtz Delano Taylor Arno Titus Barry BarnardDaniël Ochse Nas van Wyk Hamman vd Merwe Jan-Henry Jordaan

5. O/14 en O/16 SA Boys & Girls @ Middelburg: 8 – 11 Julie 2007

O/14:Armandt Scholtz Delano Taylor Arno TitusO/16:Terence Coutinho Kobus Eksteen Drikus Bruyns Karl OchseNathan ScottGirls:Chloe GarnerDit is dan al van my kant. Geniet julle lewe, doen iets vir jou naaste, leer hard, oefen gereeld en ‘live your best life’.

Gholfgroete

FRANCOIS EKSTEEN

President: SAJGF Boland